Hoërskool Langenhoven bedank graag vir Riversdal Toyota vir hul jarelange betrokkenheid by die skool, asook hulle ruim borgskap elke jaar. Sonder borge sal skole nie kan voortbestaan nie.
Op die foto verskyn Kobus Louwrens (Toyota) saam met Mnr. Piet de Villiers (skoolhoof), by die skool se pragtige nuwe 2018 Toyota Etios 1.5 Sedan. ‘n Opregte dank aan Riversdal Toyota!