[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://westerncapeknysna.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/01/Leewenhof-2-met-Helen-Zille.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][et_pb_text]
Vir die tweede agtereenvolgende jaar is die Hoërskool Outeniqua baie trots dat twee van ons leerders op die Wes-Kaap se merietelys is.Hier is hulle saam met die Skoolhoof, Mnr Christo Vorster, en Helen Zille, Premier van die Wes-Kaap, waar hulle op 11 Januarie as gaste by die premierswoning, Leeuwenhof, in Kaapstad geluk gewens is.Dié twee uitstaande akademiese matriekleerders, is Emma Nel, Hoërskool Outeniqua se Top presteerder en Tiaan Swart in die tweede plek. Met ‘n persentasie van 95,0% en 9 onderskeidings agter haar naam, is Emma ook die 2017 Dux-leerder van Hoërskool Outeniqua. Sy gaan B.Sc Wiskundige Wetenskap studeer en ‘n Matie wees. Tiaan het 93,9% behaal en het 7 sewe onderskeidings gekry. Hy gaan vanjaar B.Rek ook by die Universiteit Stellenbosch studeer.
Die Kwaggas is trots op ons leerders
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]