)

Balling-Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Oranje

Balling-Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Oranje se hokkiespanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Balling-Hokkietoernooi in Bethlehem. Skole wat ook deelgeneem het, was Hoërskool Menlopark, St John’s College, Hoërskool Monument, Our Lady of Fatima Dominican Convent School en St Mary’s Diocesan School for Girls, Kloof.

Die o.16A’s en o.19B’s was onoorwonne op die Balling-hokkietoernooi. Tydens die toernooi het die o.18A’s een keer en die o.14A’s twee keer vasgeval.

Die eerste span se enigste verloor was teen verlede jaar se Super 12-naaswenner, St Mary’s Diocesan School for Girls, Kloof.

Uitslae van o/18A Balling-Hokkietoernooi spanne is:

  • OMS wen 5-3 teen Menlopark
  • OMS 3-0 teen St. John’s College
  • OMS 4-0 teen Hoërskool Monument
  • OMS speel gelykop 1-1 teen Our Lady of Fatima Dominican Convent School
  • OMS verloor 1-2 teen St. Mary’s Diocesan School for Girls, Kloof.

Die volgende prestasies word behaal tydens die Balling-Hokkietoernooi

  • Speler van die Toernooi en Beste Middelveldspeler (o.18) – Chanette Jansen van Vuuren.
  • Doelwagter van die Toernooi (o.18) – Dané Janse van Vuuren.
  • Speler van die Toernooi en Beste Middelveldspeler (o.16) – Louise Oelschig
  • Voorspeler van die Toernooi (o.16) – Estelle Marx
Balling-Hokkietoernooi - Hoër Meisieskool Oranje
Balling-Hokkietoernooi - Hoër Meisieskool Oranje

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za/

Foto’s geneem deur Elzanne Fitton

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal