Adunaike Herling, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het tydens die skool se jaarlikse Erkenningsaand die Christie Coetzee trofee vir die beste prestasie in ‘n skoolsport ontvang. Adunaike het die Wes-Kaap O/16 Willows verteenwoordig en sy en haar span is as die SA-kampioenspan aangewys en die goue medalje gewen! Sy is dus in die beste O/16 netbalspan in die land.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










