)

Grey Kollege Skaaktoernooi – Hoërskool Fichardtpark skitter

Grey Kollege Skaaktoernooi. Hoërskool Fichardtpark het hulself onomwonde gevestig as die top-skaakspan in die Vrystaat. Tydens die Grey Kollege Skaaktoernooi het die Fichie-skaakkampioene algeheel vyfde by toernooi, en 1ste in die Vrystaat geëindig. Van dié wedstryde was die spreekwoordelike Dawid teen Goliat gewees.

Van die uitsonderlike wedstryde:

Hoërskool Fichardtpark se eerste skaakspan:

  • 2-2 gelykop teen Hoërskool Waterkloof se eerste span.
  • 2-2 gelykop teen Trinityhouse se eerste span.
  • 3-1 wen teen Hoërskool Sentraal se eerste span.
  • 3.5 – 0.5 wen teen Grey Kollege se eerste span.

Hoërskool Fichardtpark eindig vyfde uit die 12 spanne in die Prestige afdeling. Fichies se tweede span eindig 18de uit 20 spanne.

Finale uitslae in Prestige Afdeling:

  • 1ste Crawford International Pretoria
  • 2de Helpmekaar Kollege
  • 3de Afrikaans Hoër Seunskool
  • 4de Hoërskool Waterkloof
  • 5de Hoërskool Fichardtpark
  • 6de Stirling High School
  • 7de Paarl Boys High
  • 8ste Grey High School
  • 9de Wynberg Boys High
  • 10de Trinityhouse Randpark
  • 11de Grey Kollege
  • 12de Hoërskool Sentraal

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal