Skole Atletiek. Primêre Skool Naudeville in Welkom het hul kleuresport Dinsdag, 21 Januarie, aangebied.
Drie van die atlete, Dohandre JV Rensburg, Diaan van Brakel en Jonathan Odendaal, het bestaande rekords van die skool verbeter en en geëwenaar.
Dohandre JV Rensburg – Seuns 0.13
- Diskus – 32,22m
- Gewigstoot – 10,17m
Diaan van Brakel – seuns 0.13
- Hoogspring – Ewenaar rekord 1.40m
Jonathan Odendaal – Seuns 0.11
- 80m – 11,35 Sek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









