)

KOVSIE Smash Kampioene – Hoërskool Wesvalia

KOVSIE Smash Kampioene. Die 1ste Krieketspan van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp het hulle 2024 Kampioenskap met groot sukses verderdig en stap hierdie jaar weer met die titel van Kovsie Smash Kampioene weg.

Met ‘n naelbyt-eindstryd teen Hoërskool Kalahari van Kuruman, wat vir groot opwinding gesorg het, stap die Wessie-seuns as oorwinnaars uit die stryd as die Kampioene!

Wessies het naelskraap met 8 lopies gewen. Hulle het hul 20 beurte afgesluit met 106/6. Baie geluk aan die spelers en afrigters. Geniet die Goud.

Hoërskool Wesvalia se uitblinkers:

  • Wesvalia se beste kolwers was Dundre Hales (22*) en Marneau Dreyer (22). Eduard Dreyer is ongelukkig vir slegs 19 lopies uitgehaal. Hy het egter ‘n massiewe 301 lopies die week aangeteken.

Hoërskool Kalahari se uitblinkers:

  • Liam Laing en Shane Corner en elk 29 lopies behaal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://wesvaliahs.co.za/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal