)

Internasionale ITF Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof

Internasionale ITF Tennistoernooi. Drie van Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch se o.19A-tennisspelers het aan die einde van November aan ’n internasionale ITF tennistoernooi by die Van der Stel-klub in Stellenbosch deelgeneem. Hulle behaal die volgende uitslae in dié gesogte toernooi:

  • Nina van Eeden verloor in die eerste rondte van die enkels teen die derde gekeurde speler. Sy en haar dubbelsmaat verloor in die kwarteindrondte van die dubbels.
  • Charlotte Bouwer wen die dubbels-titel, maar sy delf die onderspit in die tweede rondte van die enkels.
  • Milla Kotze dring deur na die semi-finaal van enkels. Sy en haar spanmaat verloor in kwarteindrondte van Dubbels.

In die tweede Internasionale ITF Tennistoernooi wat die afgelope naweek plaasgevind het, dring Charlotte deur tot die finaal van die dubbels. Milla val in die semi-finaal van die enkels uit, maar sy en haar spanmaat is die dubbels-kampioene.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.bloemhofschool.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal