Akademiese Prysuitdeling 2024. Met Hoërskool Fichardtpark se Akademiese Prysuitdeling 2024 is leerders beloon vir hul puik prestasies die afgelope jaar.
Die leerders as Dux-leerders aangewys:
- Graad 8: Chrisilee Rossouw (93.89%)
- Graad 9: Shakira Botha (91.11%)
- Graad 10: Kristen Engelbrecht (90.29%)
- Graad 11: Christiaan Kotzé (90.63%)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










