)

Valsrivier Gala – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Valsrivier Gala. BVHS se swemmers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Valsrivier Gala in Kroonstad.

Daar was 13 swemskole wat deelgeneem het. Bethseals het 4de geëndig.

BVHS swemmers wat deelgeneem en presteer het:

  • Elanri du Randt: Goud x 6; Silwer x 2; Brons x 3. Verbeter 1 item se tyd.
  • Erich Rautenbach: Brons x 1. Verbeter ook 3 items se tye.
  • Minette Els: Verbeter 1 item se tyd.
  • Gaby Bishop: Brons x 2; Verbeter 4 items se tye.
  • Aubrey Maritz (homeschool); Brons x 1

Hierdie Gala was die laaste groot gala voor Freestate Champs wat vroeg in Desember plaasvind.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://voortrekker.co.za

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal