
𝗙𝗔𝗞-𝗔𝗹𝗹𝗲𝗴𝗿𝗲𝘁𝘁𝗼 𝗧𝗼𝗻𝗲𝗲𝗹𝗸𝗼𝗺𝗽𝗲𝘁𝗶𝘀𝗶𝗲. Al drie toneelgroepe van Hoërskool Die Wilgers het aan die 𝗙𝗔𝗞-𝗔𝗹𝗹𝗲𝗴𝗿𝗲𝘁𝘁𝗼 𝗧𝗼𝗻𝗲𝗲𝗹𝗸𝗼𝗺𝗽𝗲𝘁𝗶𝘀𝗶𝗲 by Hoërskool Hugenote deelgeneem. Die toneelgroepe is Fragment, Toe die see jou sluk en Verlore in Suburbia. Toe die see jou sluk het deurgedring na die semi-finaal. Hulle word vir vier afdelings genomineer en ontvang die ‘Beste Verhoogbestuur’ toekenning.
𝗧𝗢𝗘 𝗗𝗜𝗘 𝗦𝗘𝗘 𝗝𝗢𝗨 𝗦𝗟𝗨𝗞
𝗦𝗲𝗺𝗶-𝗳𝗶𝗻𝗮𝗮𝗹:
- Beste verhoogbestuur Toekenning
- Nominasies: Beste Drama, Beste Beligtingsoperateur, Beste Tegniese Aspekte
𝗥𝗼𝗻𝗱𝘁𝗲 𝘂𝗶𝘁𝘀𝗹𝗮𝗲:
- Algeheel: Goud
- Goud: x9
- Silwer: x5
- Brons: x2
𝗙𝗥𝗔𝗚𝗠𝗘𝗡𝗧
- Algeheel: Silwer
- Goud: x1
- Silwer: x10
- Brons: x5
𝗩𝗘𝗥𝗟𝗢𝗥𝗘 𝗜𝗡 𝗦𝗨𝗕𝗨𝗥𝗕𝗜𝗔
- Algeheel: Silwer
- Silwer: x14
- Brons: x1




Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor