Uitvoerende Kunste. Anke van der Westhuizen, ‘n Hoërskool De Aar leerder, het die afgelope week aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir uitvoerende kunste deelgeneem. Sy behaal een goud en twee silwer medaljes vir onderskeie genres sangsolo’s.
Anke is ook gekies om deel te wees van die Grand finale show case, wat ‘n groot voorreg is. Sy is ook gekies vir die SA-span wat in Julie 2023 na Los Angeles toer. Die span gaan daar aan die Wêreldkampioenskappe meeding.
Performing Arts. Anke van der Westhuizen, a De Aar High School learner, participated in the South African Performing Arts Championships this past week. She achieved one gold and two silver medals for respective genres of singing solos.
Anke was also selected to be part of the Grand finale show case, which is a great privilege. She was also selected for the SA team that will be touring Los Angeles in July 2023. The team will compete at the World Championships there.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photo supplied