)

Tennis – Bethlehem Voortrekker leerders presteer

Tennis. Anke Heyns van Bethlehem Voortrekker Hoërskool verteenwoordig die Vrystaan Meisies o/18  tennis span vanaf 18 tot 22 April in Petoria.

Anke het al haar enkels gewen en verloor net een dubbels en gemengde tennis wedstryd.  Die Vrystaatspan eindig tweede nadat hulle die knie moes buig teen Gauteng Central.  DIt is die beste wat die Vrystaat nog gedoen het.

Die SA Junior Tennis Nationals het in Bloemfontein plaasgevind vanaf 30 Maart tot 3 April. Drie van BVHS se tennis spelers het die afgelope vakansie aan die toernooi deelgeneem.

Cayla Scheepers en Anke Heyns het aan die Meisies 0/18 deelgeneem Cayla eindig 11de en Anke 21ste. Hulle het ook saam in die dubbels deelgeneem en het in die 2de rondte uitgeval.

Heindre Serfontein ook aan die kompitisie deelgeneem, in die seuns o/15. Hy het 21ste geëindig.

Nie een van die 3 spelers kon ongelukkig hul laaste wedstryd speel agv van reën.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal