)

SA Atletiek Jeug Kampioenskappe: Hoërskool Punt Presteer

SA Atletiek Jeug Kampioenskappe. Hoërskool Punt, Mosselbaai, se atlete het deelgeneem by die SA Atletiek Jeug Kampioenskappe.

Uitslae van Punt se atlete:

  • Mieke Coetzee, Dogters o/16 – 4de in Hamergooi met ‘n afstand van 44.98m; 4de in Diskus met ‘n PB van 40,64m
  • Anika Snyders, Vroue o/20 – 8ste in spiesgooi met ‘n afstand van 34.37m
  • Jandri Snyders, Vroue o/20 – 7de in 800m met ‘n tyd van 2:19:43
  • Anika Beukes, Vroue o/20 – 9de in 200m met ‘n PB van 25.13s
  • Zhandré Hatting, Mans o/18 – 10de in 800m met ‘n PB in die semifinaal van 1:57:72
  • Lee Wildemans, Mans o/18 – 8ste in 200m semifinaal met ‘n tyd van 23,31s; 7de in 100m semifinaal met ‘n tyd van 11.36s
  • Mohammad Kajee, Seuns o/16 – 7de in 100m uitdun met ‘n tyd van 12.45s.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.pointhighschool.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal