Unisa klavier-eksamen – Hoërskool Swartland leerders presteer
Unisa klavier-eksamen. Twee leerders van Hoërskool Swartland in Malmesbury, Madré Moore en Jani Visagie, het hul Unisa Klavier-eksamen prakties gespeel. Beide leerders het uitstekende resultate behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://swartlandhs.co.za/…
DF Malan -musiekleerders presteer
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die volgende DF-leerders het almal besonder goed in die afgelope teorie-eksamens van UNISA presteer:Â Graad 4-Teorie Die drie leerders behaal…
Robertson Hoërskool doen goed in die Unisa eksamen
Baie geluk aan Robertson Hoërskool se musiekleerlinge met hulle goeie uitslae in die afgelope Unisa eksamen. Hulle slaag met eervolle vermelding: Jana van Zyl – Klavier Graad 6 Bianca Süssmann…
Hoërskool Strand – Maestro in wording
Zoé-Lee van der Merwe, ‘n graad 10 leerder van Hoërskool Strand, spog met ‘n allemintige 96% wat sy in haar graad 5 Unisa musiekteorie eksamen verwerf het. Sy is na…









