Madelize Marais, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Hennenman het aan die Goudveld-Hoërskool Afrikaanse Taal- en Kunstefees deelgeneem. Sy het goud (80%) vir beide haar klavierstukke uit die Barok – en Klassieke tydperk behaal.  Sy het ‘n week voor die Kunstefees haar UNISA gr. VI praktiese eksamen afgelê en met eervolle vermelding geslaag.

 

Become a Sponsor