UFAK Karatekampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal prestasie
UFAK Karatekampioenskap. HoĆ«rskool Sentraal-ster blink uit op internasionale karateverhoog. HoĆ«rskool Sentraal leerder, Johanco Greyvenstein het onlangs aan die prestigeryke UFAK Karatekampioenskap deelgeneem as lid van die nasionale Proteaspan. Die kampioenskap,…
T20 Vroue Krieket – HoĆ«r Meisieskool Oranje
T20 Vroue Krieket – Die oud-matriekleerling van HoĆ«r Meisieskool Oranje, 2023, MianĆ© Smit het Maandag geskitter op die krieketveld. Sy het in haar derde wedstryd vir die Proteas se T20…
IMSSU World Championships – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
IMSSU World Championships. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerder, Martin Maasdorp, het aan die vyftiende IMSSU World Championships (Metallic Silhouette Shooting) vanaf 3 tot 13 Junie deelgeneem. Die kampioenskap is in Bloemfontein…











