)
Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe – Hoër Landbouskool Boland

Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. Hoër Landbouskool Boland atlete het uitgeblink uit by Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. Die afgelope naweek het Boland Landbou se atlete Boland Skole verteenwoordig by die atletiekkampioenskappe. Die kampioenskappe het by…

SA Nasionale Skole Atletiek – Hoër Landbouskool Boland presteer

SA Nasionale Skole Atletiek. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl se atlete het goed presteer by die SA Nasionale Skole Atletiek byeenkoms in Germison. Die uitslae van hul atlete is…