)
Hoofleiers 2026 – Hoërskool Jim Fouché stel Ansje Bekker bekend

Hoofleiers 2026. Schools That Rock gesels met skole se Hoofleiers 2026. Ansje Bekker, Hoofdogter 2026, gesels oor haar leierskap hierdie jaar. Vir Ansje Bekker beteken dit ’n groot eer om…

Hoofleiers 2026 – Hoërskool Jim Fouché stel met trots bekend

Hoofleiers 2026. Schools That Rock gesels met skole se Hoofleiers 2026. JP Crous, Hoofseun 2026, gesels oor sy leierskap hierdie jaar. “Die benaming hoofseun voel nie soos ’n titel nie,…

Hoofleiers 2026 – Laerskool George-Suid kondig met trots aan

Hoofleiers 2026. Met groot trots en vreugde stel Laerskool George-Suid hul nuwe hoofleiers vir 2026 bekend. Hierdie leerders is nie net gekies vir hul nie, maar veral vir hul karakter,…

Hoofleiers 2026 – Laerskool Elarduspark kondig met trots aan

Hoofleiers 2026. Laerskool Elarduspark – Leierskap 2026 🎉 Baie geluk aan die nuwe hoofleiers van Laerskool Elarduspark vir 2026! Julle is gekies om ’n verskil te maak, en ons sien…

Hoofleiers 2026 – Hoërskool Driehoek bars van trots

Hoofleiers 2026. ’n Nuwe hoofstuk breek aan vir die Hoekie-leiers! Met trots en opgewondenheid stel Hoërskool Driehoek die hoofleiers vir 2026 bekend — merkwaardige jongmense wat met visie, waardes en…

Hoofleiers 2026 – Hoërskool Goudveld aankondiging

Hoofleiers 2026. Met trots en opgewondenheid stel Goudveld Hoërskool, Welkom, hul nuwe leierspan vir 2026 bekend. Hier is vier jongmense wat reeds bewys het dat hulle die hart en gees…

Hoofleiers 2026 – Welkom Gimnasium trots op 2026 kapteine

Hoofleiers 2026. Welkom Gimnasium kondig hul hoofleiers 2026 aan. Met trots het Welkom Gimnasium hul nuwe hoofleiers 2026 bekend gemaak — ’n span wat nie net akademiese uitnemendheid verteenwoordig nie,…

Hoofleiers 2026 – Hoërskool Dr EG Jansen trotse leiers

Hoofleiers 2026. Baie geluk aan die nuutverkose hoofleiers 2026 van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg! Julle is die fakkeldraers van jul skool se waardes, kultuur en toekoms. Hierdie is nie…

Hoofleiers 2026 – Hoërskool Punt stel met trots voor.

Hoofleiers 2026. Met trots stel Hoërskool Punt, Mosselbaai, die vier uitstaande jong leiers bekend wat die skool se waardes, gees en toekoms beliggaam: Hierdie vier leiers is nie net titeldraers…

Hoofleiers 2026 – Primêre Skool Naudeville stel Hoofleiers bekend

Hoofleiers 2026. 🎓 Primêre Skool Naudeville stel hul Hoofleiers vir 2026 bekend. Primêre Skool Naudeville in Welkom het met trots hul Hoofleiers vir die 2026 akademiese jaar aangekondig. Hierdie spesiale…

Hoofleiers 2026 – Hoërskool Randburg ongelooflik trots

Hoofleiers 2026. 🎓 Hoërskool Randburg kondig met trots hul hoofleiers aan vir 2026! Hoërskool Randburg is ongelooflik trots om die hoofleiers van Hoërskool Randburg vir die komende jaar aan te…

Arendraad Hoofleiers 2026 – Hoërskool Strand

Arendraad Hoofleiers 2026. Hoërskool Strand: Inhuldiging van die 2026 Arenderaad en Hoofleiers. Foto: Dante Pelser, Christiné Kok, mnr. Danie Malan (skoolhoof), Cloete de Jager, Chené Myburgh Op 15 September 2025…

Hoofleiers 2025/2026 – Hoër Volkskool Heidelberg

Hoofleiers 2025/2026. Baie geluk aan Hoër Volkskool Heidelberg se hoofleiers wat gekies is vir die termyn 2025/26. Mag julle altyd onthou dat ware leierskap nie gaan oor mag of posisie…

Hoofleiers 2026 – Hoërskool Kemptonpark stel met trots bekend

Hoofleiers 2026. 🎓 Hoërskool Kemptonpark kondig met trots ons Hoofleiers vir 2026 aan! 🌟 Hoërskool Kemptonpark is verheug om ’n dinamiese span jong leiers bekend te stel wat hul waardes…