J30 ITF tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof presteer
J30 ITF tennistoernooi. 🎾 Bloemhof-tennisspelers blink uit by internasionale toernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, is trots op drie van hul talentvolle tennisspelers wat die afgelope week aan die J30 ITF-tennistoernooi…
ATKV Debatsfinaal – Hoër Meisieskool Bloemhof
ATKV Debatsfinaal. Uitsonderlike Prestasie deur Bloemhof-leerders by ATKV-Debatsfinaal. Die Hoër Meisieskool Bloemhof is trots om die uitsonderlike prestasie van hul debatspanne aan te kondig. Die meisies het deelgeneem aan die…
ATKV Redenaars – Hoër Meisieskool Bloemhof
ATKV Redenaars – Hoër Meisieskool Bloemhof se ATKV Redenaars het geskitter in die Wes-Kaap! Bloemhof-leerders het puik presteer en al drie junior spanne het hul plek onder die top 10…
CR vd Merwe Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
CR vd Merwe Tennistoernooi. Vir die negende agtereenvolgende jaar is Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, die wenners van die CR vd Merwe Tennistoernooi. Die o.19A’s het vandag in die finaal teen…












