Skopboks – Die Hoërskool Wonderboom trots op Lindie Landsberg

Skopboks. Lindie Landsberg: ’n Kampioen wat inspireer. By Die Hoërskool Wonderboom in Pretoria skitter ’n jong sportster met buitengewone talent en vasberadenheid. Lindie Landsberg het reeds haar naam gevestig as…

Groen- en Goudaand 2025 – Die Hoërskool Wonderboom

Groen- en Goudaand 2025. Spesiale Toekenning: Ere-Medalje vir Anke Vivier. Die Groen- en Goudtoekennings is ’n jaarlikse viering van uitnemendheid in sport en kultuur by Die Hoërskool Wonderboom. Hoewel talle…

Monumentale Krieketprestasie – 255 lopies Hoërskool Wonderboom

Monumentale Krieketprestasie .🏏 Krieketlegende in wording: Owen Fensham maak geskiedenis vir Die Wonnies! Op Maandag, 25 Augustus, het Owen Fensham, ’n graad 10-leerder van Hoërskool Wonderboom, die krieketveld omskep in…

Landloop Skoleliga 3 – Die Hoërskool Wonderboom inspireer

Landloop Skoleliga 3. 🏃‍♂️🏃‍♀️ WONNIELANDLOOP: SKOLELIGA 3 – PRESTASIES WAT INSPIREER! Hoërskool Wonderboom se landloopspan het weer hul staal gewys tydens die derde Skoleliga-byeenkoms. Met deursettingsvermoë, passie en trots het…

Die WonnieDragonflies van 2025 – Die Hoërskool Wonderboom

Die WonnieDragonflies van 2025. Die volgende tien dogters is vandag, 28 Februarie, aangekondig as WonnieDragonflies. Die Dragonflies is die Eerste Netbalspan van Hoërskool Wonderboom, Pretoria. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wonnies.co.za/…

Versatilis Toekenning – Die Hoërskool Wonderboom

Versatilis Toekenning. “Versatilis” beteken veelsydig. Hierdie toekennings gaan aan die graad 10- en 11-leerder wat op al die terreine van die skoollewe die beste prestasie behaal het of die beste…

Wonderlig Groepprogram – Die Hoërskool Wonderboom

Wonderlig Groepprogram. Die Hoërskool Wonderboom spog jaarliks die Wonderligleiers! Vandeesweek is 2025 se dinamiese span van die Wonderlig Groepprogram ook aangekondig. Hierdie talentvolle groep Graad 9-leerders is verkies ná ‘n…

Verified by MonsterInsights