Tennisspanne van De Aar ding mee teen Beaufort-Wes
Hoërskool De Aar se seuns- en dogters tennisspanne het onlangs teen Beaufort -Wes meegeding.
Hoërskool De Aar se seuns- en dogters tennisspanne het onlangs teen Beaufort -Wes meegeding.
Die Seniorraad van die Hoërskool De Aar vir 2017 is aangekondig. Op die foto bo: Madré Blignaut, Stephan Myburgh – ...
Ek Wed Jou - dramagroep van die Hoërskool De Aar het silwer losgeslaan by die Eistedfodd. Op die foto bo: ...
Die volgende leerders in Graad 9 aan die Hoërskool De Aar het medaljes ontvang by die Eistedfodd: Op die foto ...
Hoërskool De Aar se matrieks het hul laaste hokkie-wedstryd gespeel. Op die foto bo verskyn hulle saam met hul afrigter ...
Die 0.15 HSDA -rugbyspelers is gekies vir die Pixley-rugbyspan wat aan die GWK Toernooi gaan deelneem. FOTO BO: Voor: Elroy ...
Stefan du Plessis van Hoërskool De Aar het Noord-Kaap karate verteenwoordig by die SA's in Durban.
Die leerders van Hoërskool De Aar is vir die Pixley Krieketspan gekies : FOTO BO: v.l.n.r.: Justin Halvorsen 0.19, John-Paulo Sequeira ...
Hoërskool De Aar leerlinge het in Pretoria aan die SA Interprovinsiale Tennistoernooi deelgeneem. FOTO BO: v.l.n.r.: Inge van Staden, Jonathan George, Juni-Ann ...
Soos oudergewoonte het HS De Aar hierdie jaar weer aan die Kimberley tennisliga deelgeneem. HSDA het weereens teen groot skole ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.