Soos oudergewoonte het HS De Aar hierdie jaar weer aan die Kimberley tennisliga deelgeneem. HSDA het weereens teen groot skole soos Hoƫrskool Noord-Kaap en Diamantveld deelgeneem en vir hulle gewys dat plattelandse skole geensins vir die groot stadskole hoef terug te staan nie. HSDA het hierdie jaar tennis van hoogstaande gehalte gespeel en gewys dat ons iets regdoen hier in De Aar.
HSDA het hierdie jaar 6 spanne in die Kimberley tennisliga ingeskryf en na deursettingsvermoĆ« en harde werk, kon ons 4 uit die 6 ligaās wen.
Voorwaar ān besonderse prestasie:
FOTO BO: Ā JUNIOR SEUNS B ā Wen deel Diamantveld HoĆ«rskool Kimberley Quan Horn, QuinĆ© van Staden, DaniĆ«l du Toit, Johathan George
FOTO BO: Ā Ā JUNIOR DOGTERS B – WenĀ JUNIOR DOGTERS B – Wen ChanĆ© Coetzee, ElmĆ© Venter, Carlo Roberts, Anlie Human
FOTO BO: Ā Ā JUNIOR DOGTERS A ā Wen deel DHSā Surina le Roux, Courtney Campbell, Clodelle Menne, Amey Duvenhage
FOTO BO: Ā SENIOR SEUNS B – wen SENIOR SEUNS B – wen Marnu Ferreira, Stefan du Plessis, Jean-Louis Pretorius, Bartho Linde