
Hoërskool De Aar se matrieks het hul laaste hokkie-wedstryd gespeel.
Op die foto bo verskyn hulle saam met hul afrigter Me. Helna Visagie. Hanél Mans, Janke Raath, Jané Koen, Inge Linde, Jacomi du Plessis, Me.Visagie en Janike le Roux.
Schools That Rock wens julle ‘n voorspoedige toekoms toe in jul nuwe ‘grootmens-wêreld’.
Become a Sponsor