ATKV-toneelaanbod 2025 ‘Magneties’ – ATKV Toneel
ATKV-toneelaanbod 2025 ‘Magneties’. Die ATKV se toneelaanbod is jaarliks verfrissend vir gehore en hou nie terug met kreatiwiteit en verrykende stories wanneer dit gemeenskappe landswyd in teaters opvoed, inspireer en…
ATKV-Tienertoneel – Finaliste van 60ste fees bekend
ATKV-Tienertoneel. Die 60ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar simbioties. Meer as 3 000 tieners het hul stories tydens nege streeksfeeste landswyd vertel. 187 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die planke…










