Oranje Netbal – Hoër Meisieskool Oranje nuwe afrigter
Oranje Netbal. Die druk is groot ná Oranje Netbal se 1ste netbalspan in onlangse jare ongekende hoogtes behaal het. Die 1ste span se nuwe afrigter sê sy sien kans daarvoor.…
Internasionale Tennisfederasie (ITF) – Donna le Roux skitter
Internasionale Tennisfederasie (ITF). Donna le Roux, sestienjarige leerder van Hoër Meisieskool Oranje, het Vrydag, 15 Deptember, een van haar grootste prestasies op die tennisbaan behaal. Sy het die Internasionale Tennisfederasie…
Voortrekker Limodo Tennistoernooi‬ – Oranje A-span aan wenkant
Voortrekker Limodo Tennistoernooi‬. Hoër Meisieskool Oranje se Tennis A-span het Saterdag die Voortrekker Limodo-tennistoernooi‬ in Bethlehem gewen. OMS se spanne was tot dusver vanjaar in elke toernooi aan die wenkant.…
Hoërskool Bastion atlete neem deel aan aflos-byeenkoms
Hoërskool Bastion van Krugersdorp het deelgeneem aan ‘n aflos byeenkoms by Hoërskool Menlopark van








