SA Atletiek Kampioenskappe. Sestien seuns van Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria en drie oud-Affies het tussen Woensdag en Saterdagaand die SA Atletiek Kampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem. Vyf van Affies se deelnemers het medaljes behaal:
- Johandré Pienaar: spiesgooi O.18 – Goud
- Jordan Meyer: gewigstoot O.16 – Goud
- Dieter Schubert: diskus O.18 – Silwer
- Werner Gouws: 800m O.16 – Silwer
Ander Affie-deelnemers: Armand Duffy, Tylo Fischer, Darius Nortje, Andru van Zyl, Iddo van Daalen, Matthew Endrödy, Charles Nel, Heinrich Davel, Juandré Lira, Ian van Heerden en Anroux van Zyl.
Oud-Affies: Luke Brand, Duncan Robertson en Van Reenen Kruger.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf