Junior Stadsraad Pretoria. Leandry Smit van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria, is verkies as Voorsitter van die Graad 10 komitee van die Junior Stadsraad van Pretoria. Leandry is verkies vir die termyn 2022/2023.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf