IPT Hokkietoernooi. Twee hokkiespelers van Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch is na afloop van die onlangse o.18 IPT-Hokkietoernooi in Bloemfontein tot die Suid-Afrikaanse o.18-span verkies.
Logan Marthinus is in die SA o.18A-span ingesluit en Logan Marthinus is tot die SA o.18B-span verkies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
https://www.bloemhofschool.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








