IPT Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
IPT Hokkietoernooi. Twee hokkiespelers van Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch is na afloop van die onlangse o.18 IPT-Hokkietoernooi in Bloemfontein tot die Suid-Afrikaanse o.18-span verkies. Logan Marthinus is in die…









