Frans-Josef Mentz, Nelspruit Hoërskool se ster-tweekampatleet, het onlangs ‘n derdeplek tydens die Suid-Afrikaanse kampioenskappe gewen en gaan in September 2017 in tweekamp aan die wêreldkampioenskappe deelneem. Baie sterkte!
Become a Sponsor

Gedagte vir die week – Thought of the week. Julle wat nie eers weet hoe julle lewe môre sal wees nie! What do you know about tomorrow?
Eden Hokkie IPT. Sportsterre skitter in Pietermaritzburg! Danica Bronn, ’n briljante hokkiespeler van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het van 7 tot 13 Julie met groot entoesiasme Eden se o.16-span by…