Quarnita Daries en Benita Kruger, onderwysers aan die Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, is aangewys as
die beste Ekonomie Onderwysers in die Noord-Kaap. HNK is baie trots op die twee onderwysers.
Foto: Quarnita Daries links en regs is Benita Kruger.
Become a Sponsor









