)

You are sponsoring

Hoërskool Noord-Kaap onderwysers beste in Ekonomie

Quarnita Daries en Benita Kruger, onderwysers aan die Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, is aangewys as die beste Ekonomie Onderwysers in die Noord-Kaap. HNK is baie trots op die twee onderwysers.…