Gauteng-Noord Mini Tennis. Rynard van der Laan is ‘n leerder van Hoërskool Waterkloof. Hy was die afgelope naweek as wenner van die Gauteng-Noord Mini Tennis o.16-seuns enkels aangewys.
Rynard van der Laan, Waterkloof High School, was crowned winner of the Gauteng North Mini Tennis U/16 boys singles this past weekend.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf