CWM Grassroot Skaaktoernooi. ‘n Paar van Worcester-Noord Primêre Skool se skaakspelers het die afgelope naweek deelgeneem aan die CWM Grassroot Skaaktoernooi by Worcester-Oos. Die Noordjies het baie goed gevaar.
CWM Grassroot Chess Tournament. A few of Worcester North Primary School’s chess players participated in the CWM Grassroot Chess Tournament at Worcester East this past weekend. The Noortjies did very well.
O.7 afdeling:
- Chanté Strydom Silwer
- Jacobus Smit Brons
O.9 afdeling:
- Nehe-Mia Smith 5de plek Brons
- Linli van der Westhuizen 4de plek Brons
- Elzaan Klopper 3de plek Brons
- Lizel Folscher 1ste plek Goud
O.13 afdeling:
- Cindy-Joy September Brons
- Taylia Harmse Brons
- Ruan Mostert Brons
- Ockert Fourie Brons
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf