CWM Grassroot Skaaktoernooi – Worcester-Noord Primêr presteer
CWM Grassroot Skaaktoernooi. ‘n Paar van Worcester-Noord Primêre Skool se skaakspelers het die afgelope naweek deelgeneem aan die CWM Grassroot Skaaktoernooi by Worcester-Oos. Die Noordjies het baie goed gevaar. CWM…








