)

Charlie Hofmeyr Hokkiefees – Hoërskool Swartland

Charlie Hofmeyr Hokkiefees. Hoërskool Swartland se o/16A seuns en meisies, sowel as ons o/19B dogterspan, het deelgeneem aan die Charlie Hofmeyr Hokkiefees in Ceres die afgelope naweek.

Uitslae dag 1:

O/16A seuns – Astro wedstryde

  • Wedstryd 1: Verloor 2-1 teen Hoërskool Swartland
  • Wedstryd 2: Wen 2-0 teen Hoërskool Strand

O/16A Dogters – Fast 5s

  • Wedstryd 1: Span 1 Wen 4-3 teen Hopefield 1; Span 2 Wen 4-1 teen Hopefield 2
  • Wedstryd 2: Span 1 Verloor 5-1 teen Charlies o/16A; Span 2 Gelykop 1-1 vs Charlies o/16A

O/19B Dogters – Fast 5s

  • Wedstryd 1: Span 1 verloor teen Charlies 1ste span 1; Span 2 verloor teen Charlies 1ste span 2
  • Wedstryd 2: Span 1 gelykop 1-1 teen Langenhoven Gimnasium; Span 2 verloor 3-1 teen Hoërskool Strand

Uitslae dag 2:

O/16A dogters – Astro wedstryde

  • Wedstryd 1: Gelykop 2-2 teen Langenhoven
  • Wedstryd 2: Wen 8-0 teen Vredendal

O/16A seuns – Fast 5 wedstryde

  • Wedstryd 1: Span 1 Wen 10-5 teen Hopefield; Span 2 Wen 6-4 teen Hopefield
  • Wedstryd 2: Span 1 Wen 9-6 teen Charlies; Span 2 Gelykop 1-1 teen Charlies

O/19B dogters – Astro Wedstryde

  • Wedstryd 1: Verloor teen Hopefield 1ste span
  • Wedstryd 2: Verloor vs Vredendal 1ste span

Die spanne is ook almal opgedeel saam met ander skole om gemengde seun- en dogterspanne te maak vir 6-a-side. Die tema was “Funky”. Leerders het die “social” vreeslik geniet!

Uitslae dag 3:

O/16A Dogters – Fast 5 wedstryde

  • Wedstryd 1: Span 1 wen 10-5 teen Hopefield; Span 2 wen 11-2 teen Hopefield
  • Wedstryd 2: Span 1 wen 6-4 teen Hoërskool Strand
  • Span 2 Gelykop 6-6 teen Hoërskool Strand

o/16A Seuns – Astro wedstryde

  • Wedstryd 1: Verloor 6-1 teen Paul Roos Gimnasium
  • Wedstryd 2: Wen 5-2 teen Langenhoven
  • Wedstryd 3: Wen 2-1 teen Montagu 1ste span

o/19B Dogters – Fast 5 wedstryde

  • Wedstryd 1: Span 1 verloor teen Monagu 1ste span; Span 2 verloor vs Montagu 1ste span
  • Wedstryd 2: Span 1 verloor vs Charlie Hofmeyr 1ste span.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://swartlandhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal