Charlie Hofmeyr Hokkiefees – Hoërskool Swartland
Charlie Hofmeyr Hokkiefees. Hoërskool Swartland se o/16A seuns en meisies, sowel as ons o/19B dogterspan, het deelgeneem aan die Charlie Hofmeyr Hokkiefees in Ceres die afgelope naweek. Uitslae dag 1:…
Skole krieket – Hoërskool Swartland teen Augsburg Gimnasium
Skole krieket. Hoërskool Swartland van Malmesbury se eerste krieketspan het Saterdag, 18 Januarie, teen Augsburg Gimnasium gespeel. Swartland het die gasheer beperk tot 67 lopies met briljante boulwerk deur Du…










