)
PSI Hokkie Toernooi – Hoërskool Pietersburg

PSI Hokkie Toernooi. Vyf van Hoërskool Pietersburg, Polokwane, se o.14 hokkie bokkies het die Limpopo Leopards verteenwoordig by PSI Hokkie Toernooi in Kaapstad. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za   https://pieties.co.za/  Foto verskaf

SA Junior Jukskei Kampioenskap – Hoërskool Pietersburg

SA Junior Jukskei Kampioenskap. Die SA Junior Jukskei Kampioenskap het die afgelope week in Kroonstad plaasgevind. Die volgende PHS-leerders is gekies vir die proefspanne: Akademie Dogters: Seuns o/16 Dogters o/19…

Tweekamp Limpopo Kampioenskappe – Hoërskool Pietersburg

Tweekamp Limpopo Kampioenskappe. Vyf van Hoërskool Pietersburg se atlete het Saterdag, 9 Desember, deelgeneem aan die Tweekamp Limpopo Kampioenskappe in Tzaneen. Hulle uitslae lyk as volg: 0/17 seuns: 0/19 meisies:…

ATKV Sêr – Hoërskool tieners gee in 2024 die toon aan

ATKV Sêr. Vingerklap- en voetestamplekker sêr wat sorg vir hoendervleisvermaak gaan in 2024 sy opwindende lêplek in hoërskole kry. Die ATKV het sy eerste nasionale sêrkompetisie vir studente in 1997…

International Youth Foundation – Bridging the educational gap

International Youth Foundation. High Gear, a significant initiative from the International Youth Foundation (IYF), has been instrumental in advancing the TVET system with modernised automotive engineering curricula. They are bridging…

Alle Ouers – Stuur Nuus van jou Kind aan Schools That Rock

Alle Ouers. Ouers van skoolgaande kinders worg hiermee uitgenooi om enige nuus van jou kind aan ons te stuur vir publikasie op ons webtuiste, https://schoolsthatrock.co.za Vir enige navrae skakel of…

Gedagte vir die week/ Thought for the week

Gedagte vir die week. Joshua die nuwe leier van Israel/ Joshua appointed the leader of Israel. Deuteronomium 31:8/ Deuteronomy 31: 8

World Teachers Day – Nine Characteristics of a Great Teacher

World Teachers Day. Schools That Rock salutes all the teachers for the great task they fulfil! Enjoy your day More school news: https://schoolsthatrock.co.za

Thought for the week/ Gedagte vir die week

Thought for the week. God’s gift of Grace/ God se geskenk van Genade. 2 Corinthians 6: 1,2 2 Korintiërs 6: 1,2

ATKV Tienertoneel – Grenslose nasionale finaliste bekend

ATKV Tienertoneel. Die 59ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar grensloos, met 3 200 tieners wat hul stories tydens agt streeksfeeste landswyd vertel het. 195 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…

Play-based learning – The power at preschool

Play-based learning. For many parents, play seems frivolous. However, there’s a method in the madness –  in it lies the freedom to think, express, interact, and explore. As adults, we…

Play-based learning in Grade R – Where a confident child thrives

Play-based learning in Grade R. A child secure in their self-esteem finds it easy to make friends, is independent, embraces new things, asks for help, and takes change in their…

Thought for the week – Gedagte vir die week

Thought for the week. Final Prayer/ Lof aan God. Offer praise to God our Saviour because of our Lord Jesus Christ!

JKS Nasionale Karate kampioenskappe – Witteberg skitter

JKS Nasionale Karate kampioenskappe. JKS Bethlehem (Bethlehem Karate) het die naweek van 26 en 27 Mei aan die JKS Nasionale Karate kampioenskappe in Johannesburg deelgeneem. Spanne van sover as Kaapstad…

SA Netbalkampioenskappe – Truida Kestell leerders opgeneem

SA Netbalkampioenskappe. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem is baie trots op hul leerders wat aan die SA Netbalkampioenskappe gaan deelneem. Cara Rautenbach (0/13) en Wilmari van der Merwe (0/12) is…

Hoërskool Frikkie Meyer – Eerste Netbalspan 2023

Hoërskool Frikkie Meyer. Hoérskool Frikkie Meyer, Thabazimbi, stel met trots hul Eerste Netbalspan vir 2023 bekend. Die span se afrigter is Juffrou Anmarie Möller en die Kaptein is Amy-Leigh Pretorius.…