Ausum ad Como Monoloogfees – Hoërskool Witteberg, Bethlehem bied jaarliks hul Monoloogfees aan. Die fees het ten doel om kreatiwiteit aan te moedig in ‘n tyd waar toneel, talent en teater weer blom!
Tydens die Monoloogfees, vier teater die oneindige vreugde en grootsheid van die kunste. Hier kommunikeer die teater universele taal, belewenisse, drome, vrese en oorwinnings.
Die volgende uitslae is ontvang:
Martyn Oosthuysen verower die Ausum ad Como Monoloogfees kategoriewenner titel. Agt leerders van Hoërskool Witteberg dring deur na die tweede rondte.
Die agt leerders is:
- Martyn Oosthuysen (10)
- Erné van Aswegen (10)
- Kayla Ellis (10)
- Isabelle Koch (7)
- Cara Cilliers (6)
- Leonelle van Niekerk (5)
- Mignon Thomas (4)
- Thlono Mokoena (3)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien