)

Dux leerder 2024 – HTS Drostdy

Dux leerder 2024. HTS Drostdy, Worcester, se Graad 12 Dux leerder van 2024 is Stefan Burden. Hy behaal oor drie kwartale ‘n gemiddeld van 96,46%. Hy behaal ook die beste prestasie in al agt sy vakke.

Stefan het ook in 2024 op die matriekraad gedien, vir die skool tennis gespeel, koor gesing en aan die revue deelgeneem. Dit maak hierdie prestasie net soveel meer uitmuntend aangesien hy, behalwe vir akademie, ook bydraes in leierskap, kultuur en sport gelewer het.

In 2025 gaan Stefan BComm in Aktuariële Wetenskap by die Universiteit van Stellenbosch studeer.

Gemiddelde vakprestasies behaal:

  • Afrikaans HT – 92,9%
  • Inligtigstegnologie – 94,5%
  • English FAL – 95,2%
  • Wiskunde: 96%
  • Rekeningkunde – 96,1%
  • Fisiese Wetenskappe – 96,8%
  • Lewensoriëntering – 98,5%
  • Toerisme – 99,7%

Ander Graad 12 leerders wat puik presteer het:

  • Gasvryheidstudies – Zandri Cronjé: 91,4%
  • Besigheidstudies – Zandri Cronjé: 91,4%
  • Lewenswetenskap – Michaela Bergh: 90%
  • Wiskunde Geletterdheid – Carli Lourens: 88,5%
  • Visiuele Kuns – Lara Gous: 82,6%
  • Dramatiese Kuns – Inge van der Merwe: 82,7%
  • Ontwerp – Cara Coetsee: 92,8%
  • RTT – Dian Augustyn: 85,1%
  • IGO – Drikus Hanekom: 93,8%
  • Tegniese Wiskunde – Geon Basson: 93,6%
  • Tegniese Wetenskap – Geon Basson: 85,5%
  • Pas-en-Draaiwerk – Arjan de Leeuw den Bouter: 96,4%
  • Houtbewerking – Claudette Truter:88,3%
  • Motorwerktuigkunde – Matthew B, Kriby: 90,6%
  • Bou en konstruksie – Ewald Vorster: 82,9%
  • Landboutegnologie – Walter Schoeman: 86,8%

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://htsdrostdy.co.za/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal