)
Dux leerder 2024 – HTS Drostdy

Dux leerder 2024. HTS Drostdy, Worcester, se Graad 12 Dux leerder van 2024 is Stefan Burden. Hy behaal oor drie kwartale ‘n gemiddeld van 96,46%. Hy behaal ook die beste…

Laerskool Outeniqua – Wiskunde en Wetenskap nuus.

McKaya Kroon, Eben von Below en Talha Bukhari het deelgeneem aan Wiskunde-In-Aksie (Eben) en Wetenskap-In-Aksie (McKaya en Talha).  Hulle is uitgenooi na ‘n pretdag by die Universiteit van Stellenbosch as…

Toekenning vir HS Strand

HS Strand het onlangs ‘n toekenning ontvang vir een van die  top 100 voederskole van die Universiteit van Stellenbosch.  Op die foto is die skoolhoof, mnr. Danie Malan, met die…