Huisgenoot Eisteddfod 2024 – Amé Spangenberg van Laerskool Stulting, Humansdorp het deelgeneem aan die Huisgenoot Eisteddfod 2024 en baie goed gevaar.
Amé behaal die volgende toekennings:
- Goud vir Redenaars Afrikaanse Moedertaal
- Goud vir Poësie en
- Silwer vir Prosa.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto voorsien
Become a Sponsor








