ATKV Prysuitdeling – Hoërskool Waterkloof se leerders is as ATKV wenners, tydens die prysuitdeling in verskeie afdelings aangekondig.
Die volgende wenners is aangekondig tydens die ATKV Prysuitdeling:
- Khloe Buitendach (Graad 8) – Vir Beste Prosa, eie keuse
- Hugo Louw (Graad 9) – Beste prestasie, ligte musiek (Graad 8 tot Graad 9)
- Nina van Wyk (Graad.10) – Vir Skryfkuns, Beste Hoërskool Leerder (Graad 8 tot Graad 12)
- Megan du Toit (Graad10) – Beste Prestasie in Kuns – Verskeie mediums (Graad 8 tot Graad 12)
- Je-Mine de la Rey (Graad 11) – Algehele wenner vir Voordrag en Toneel vir Hoërskole, Beste Poësie – Eie werk (Graad 11 tot Graad 12), Beste Prestasie – Ligte musiek (Graad 10 tot Graad 12), “Best Poetry – Own choice” (Graad 8 tot Graad12), Beste Gedramatiseerde Poësie (Graad 11 tot Graad12), Beste Gedramatiseerde Prosa: Eie keuse (Graad 11 tot Graad12), Beste Redenaar (Gr.11 tot Gr.12)
- Nicolas du Plooy (Graad 11) – Beste Prestasie in Beeldende Kuns – Hoërskool (Graad 8 tot Graad 12)
Hoërskool Waterkloof is ook as die Algehele Wenners in die Hoërskole Skryfkuns afdeling aangewys tydens die ATKV Prysuitdeling.
Nina van Wyk het die trofee namens die skool ontvang.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








