)

Graad 7 Prysuitdeling 2024 – Primêre Skool Naudeville

Graad 7 Prysuitdeling 2024. Primêre Skool Naudeville van Welkom het hul Graad 7 leerders beloon vir prestasies behaal gedurende 2024.

  • Alexi van Staden: Dux leerder vir 2024 – ontvang Erepenning; Erepenning vie 4 jaar gemiddelde persentasie bo 85%; Hoogste akademiese toekenning Lewensoriëntering; Hoogste akademiese toekenning Sosiale Wetenskap; Hoogste akademiese toekenning Ekonomiese Bestuurswetenskappe; Hoogste akademiese toekenning Tegnologie; Hoogste akademiese toekenning Wiskunde; Hoogste akademiese toekenning Afrikaans
  • Karlien van Jaarsveld: Erepenning vir 4 jaar ‘n gemiddelde persentasie bo 85%; Hoogste akademiese toekenning Skeppende Kuns; Hoogste akademiese toekenning Sosiale Wetenskap; Beste kultuurdogter; Veelsydigste kultuurdogter; Veelsydigste sportdogter; Erepenning vir 1ste plek behaal by SALA redenaars 2de rondte
  • Jamey-Leigh Prinsloo: Erepenning vir 4 jaar ‘n gemiddelde persentasie bo 85%
  • Ane Beukes: Erepenning vir 4 jaar ‘n gemiddelde persentasie bo 85%; Hoogste akademiese toekenning Engels
  • Geraldine Breytenbach: Erepenning vir 4 jaar ‘n gemiddelde persentasie bo 85%; Hoogste akademiese toekenning Natuurwetenskap
  • Divan van Zyl: Erepenning vir 4 jaar ‘n gemiddelde persentasie bo 85%
  • Kaydene Keyser: Beste hokkiespeelster
  • Nika Hoogendyk: Beste netbalspeelster
  • Ava Agresti: Beste dogtersatleet
  • Pedri van der Merwe: Beste seuns krieketspeler
  • Cyril Long: Beste seuns krieketspeler
  • Rico Schoeman: Beste rugbyspeler
Karlien van Jaarsveld, Jamey-Leigh Prinsloo, Ane Beukes
Geraldine Breytenbach, Divan van Zyl, Kaydene Keyser
Nika Hoogendyk, Ava Agresti, Pedri van der Merwe
Cyril Long, Rico Schoeman

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal