)

JF Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell

JF Atletiekbyeenkoms. Nege atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het aan die JF Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem.

Die atlete het uitstekend presteer deur een rekord en ses medaljes te behaal. Verder het dertien van Truida Kestell se atlete onder die top ses plekke geëindig.

Mia Rautenbach het tydens die JF Atletiekbyeenkoms ‘n nuwe gewigstootrekord opgestel vir dogters o/11 met ‘n afstand van 10,29m!

Prestasies behaal:

  • Jonathan Matthew: 1ste in 1200m S/12
  • Mia Rautenbach: 1ste in gewigstoot D/11
  • Wilmari van der Merwe: 5de in gewigstoot en verspring D/14
  • Mieke Boshoff: 3de in gewigstoot en 6de in diskus D/12
  • Alrich Zietsman: 6de in150m hekkies S/12
  • Ralph Burls: 2nd 1500m B/13
  • Hardus Corver: 6de in hoogspring S/10
  • Joah Bartleman: 5de in hoogspring S/10
  • Chicita du Preez: 3de 1200m D/10
  • Molemo Moloi: 3de in 100m B/14
Foto agter: Jonathan Metthew, Mia Rautenbach, Wilmarie van der Merwe, Mieke Boshoff, Alrich Zietsman. Voor: Ralph Burls, Hardus Corver, Joah Bartleman, Chicita du Preez, (Afwesig: Molemo Moloi)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal