)

Stayers voorseisoen Hokkietoernooi – Hoërskool Goudveld

Stayers voorseisoen Hokkietoernooi. Hoërskool Goudveld se eerste hokkiespan dogters en -seuns oefengroepe van 2025 was op 18 -20 Oktober genooi na die Stayers voorseisoen Hokkietoernooi in Bethlehem.

Die eerstespan dogters het in die A-afdeling teen top skole gespeel en het ‘n uitsonderlike naweek gehad.

Van die hoogtepunte was:

  • Gouties wen BVHS: 1-0
  • Gouties wen Hoërskool Dr EG Jansen: 2-0
  • Gouties speel gelykop teen Hoërskool Sasolburg: 0-0
  • Gouties speel gelykop teen St. Annes B: 0-0
  • Gouties verloor teen Noordheuwel: 1-0
  • Gouties verloor Hoërskool Sasolburg: 1-0

Die seuns speel in slegs een afdeling. Aloewel die seuns vroeg in die toernooi die knie moes buig teen Middelburg, Sasolburg en Trio, het hulle baie geleer. Verskeie kombinasies het begin saamwerk en daarna het hulle beter gedoen.

  • Gouties speel gelykop teen Midstream College: 1-1
  • Gouties verloor teen Hoërskool Witteberg: 2-0
Gouties Eerstespan Dogters hokkie

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://goudveldhs.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal