Artistatue Nasionaal Finaal. Foto: Agter: Bester Grimbeek (gr2); John Boshoff (gr4); Biané Hattingh (gr6); Miah Grobbelaar (gr6); Alissa Pretorius (gr6); Suné Strauss (gr6); Deon van Zyl (gr7); Heilene Meintjes (gr7); Lungi Lepesa (gr7); Mia Rautenbach (gr4); Anke van den Berg (gr5); Lizé Viljoen (gr4); Colene Koch (gr3); Stef van den Berg (gr4); Constant Bester (gr2) Voor: Cado Claassen (gr6); Alrich Zietsman (Gr5); Petri Coetzee (gr6); Charl Naudé (gr 6); Liam Amaro (gr7); AJ Pretorius (gr5); Nacah Bosch (gr5); Cornel Ferreira (gr6); Eduan Amaro (gr3); Marx Geldenhuys (gr1)
Vyf en twintig leerders van Truida Kestell Primêre Skool het aan die Artistatue Nasionaal Redenaars Finaal deelgeneem en uitstekend gevaar.
Die uitslae was ag volg:
- Marx Geldenhuys (graad1) 1ste plek
- Colene Koch (graad 3) 1ste plek
- Eduan Amaro (graad 3) 1ste plek
- Mia Rautenbach (graad 4) 5de plek
- Miah Grobbelaar (graad 6) 3de plek
- Inge Meintjes (graad 6) 5de plek en 2de plek
- Heilene Meintjes (graad 7) 5de plek en 3de plek
- Lungi Lepesa (graad 7) 3de plek
Graad 6-Span wat ‘n derde plek behaal het is:
- Charl Naudé
- Petri Coetzee
- Cornel Ferreira
- Cado Claassen
Die volgende leerders van die Graad 6-Span het ‘n tweede plek behaal:
- Inge Meintjes
- Suné Strauss
- Biané Hattingh
- Alissa Pretorius
‘n Eerste plek is deur die Graad 4-Span behaal. Hulle is:
- Mia Rautenbach
- John Boshoff
- Stef van den Berg
- Lizé Viljoen
Die Graad 5-Span behaal ook ‘n eerste plek in die Artistatue Nasionaal Finaal. Hulle is:
- Anke van den Berg
- Nacah Bosch
- AJ Pretorius
- Alrich Zietsman
Graad 7-Span is nog ‘n Spoggraad wat eerste plek behaal het. Hulle is:
- Heilene Meintjes
- Awert Viljoen
- Liam Amaro
- Deon van Zyl
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://truidakestell.co.za/home
Foto voorsien
Become a Sponsor








