)

Allegretto Nasionale Eisteddfod – Hoër Volkskool Potchefstroom

Allegretto Nasionale Eisteddfod. Hoër Volkskool Potchefstroom het die voorreg gehad om verlede week ‘n gedeelte van die Nasionale Allegretto Eisteddfod aan te bied en het uitstekende individuele en gesamentlike prestasies behaal.

Volkies word algeheel aangewys as die Kultuurskool/ Sentrum van die jaar vir koördinering en aanbieding van die Allegretto IPE Nasionale Eisteddfod. Juffrou Karien Benson ontvang ook die toekenning vir die mees inspirerende, nasionale area verteenwoordiger.

Volkies se leerders het ook uitgeblink op die verhoog en behaal die volgende besonderse prestasies:

Ashley Viljoen:

  • Gedramatiseerde prosa – A++
  • Stilstaande gedig – A+

Danica Elize Jonker:

  • Voorbereide redenaars – A++ (ontvang ‘n medalje)
  • Stilstaande gedig – A+
  • Voorbereide lees – A++

Eduard Viljoen:

  • Voorbereide lees – A+++
  • Ontvang trofee vir beste voorleser van die Allegretto

Hanno van Zyl:

  • Dramatised Poetry – A++
  • Gedramatiseerde Prosa – A++
  • Monoloog – A++ (ontvang ‘n trofee)

Ashley en Eduard word ook as ambassadeurs aangewys vir die Allegretto Eisteddfod.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://volkiespotch.co.za/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal