Allegretto Nasionale Eisteddfod – Hoër Volkskool Potchefstroom
Allegretto Nasionale Eisteddfod. Hoër Volkskool Potchefstroom het die voorreg gehad om verlede week ‘n gedeelte van die Nasionale Allegretto Eisteddfod aan te bied en het uitstekende individuele en gesamentlike prestasies…









